Hier is ‘n paar foto’s van die huise in die verskillende fases by Die Oog. Daar is iets vir elke smaak. Die vloerplanne verskil tussen fases – in sommige fases is tot 23 planne beskikbaar.
-
Fase 5 – koppie-huise
-
Fase 3 – Plaastyl
-
Fase 8 – Teëldak (slate)
-
Fase 7 – Teëldak (Double Roman)
4 Comments