Vrouekamp by Die Oog Aftree-Landgoed met RONELL BURGER

Aandag alle dames:

Julle word vriendelik uitgenooi om te kom deel in ‘n verrykende naweek van bederf en saam kuier by Die Oog aftree-landgoed buite Naboomspruit.   Ons gasspreker is Ronell Burger wat geestelike motiveringsprogramme aanbied by skole, kerke en maatskappye landswyd. Sy doen ook vryskutwerk vir Radio Kansel,  Tree op in die TV Program Kruiskyk, en is medeskrywer van dagboeke o.a.“Van vrou tot vrou”,“Net vir vandag”, en “Die oorvloed wat God gee.”

TEMA: “Snoeityd is Groeityd”
DATUM: 13-14 April 2013
PLEK: Die Oog Aftree-Landgoed
KOSTE: R200 per persoon (aandete en verblyf uitgesluit). Betaalbaar Saterdagoggend 13 April met registrasie.
VERBLYF : 4 bed chalets en 6 bed luukse tente beskikbaar. Bespreek by 014 -7434600 of www.dieoogvakansie.co.za
PROGRAM: Kliek hier
BESPREKINGS: Per epos by meltrossouw@mweb.co.za of skakel / sms Brenthia Rossouw by 0823367206 voor 7 April 2013

Share

One Comment

  1. Groot asb kan julle my laat weet wanneer is julle volgende vroue kampe.
    Baie baie dankie byvoorbaat
    Awesome Jesus dag aan elkeen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *