Fase 7 – Teëldakhuise planne

PLANNE – klik op die plannommer om na die plan te kyk of dit af te laai

A1 –  3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 151,3 vierkante meter.

A2 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 133.9 vierkante meter.

A3 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 127 vierkante meter.

A4 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 121 vierkante meter.

A5 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 120.5 vierkante meter.

A6 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.   Oppervlak onder dak is 117.1 vierkante meter.

A7 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 117.1 vierkante meter.

A8 –  1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 102.2 vierkante meter.

B1 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 154.4 vierkante meter.

B2 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 142.8 vierkante meter.

B3 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 136.6 vierkante meter.

B4 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 128.9 vierkante meter.

B5 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 116.9 vierkante meter.

B6 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 116.2 vierkante meter.

B7 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 119.1 vierkante meter.

B8 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 113.4 vierkante meter.

B9 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 104.7 vierkante meter.

B10 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai. Oppervlak onder dak is 103.2 vierkante meter.

B11 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 92.5 vierkante meter.

C1 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 151 vierkante meter.

C2 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 119.3 vierkante meter.

C3 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 112.8 vierkante meter.

C4 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 100 vierkante meter.

Voltooi asb al die velde in die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

Verification

Share

3 Comments

  1. Margie en Susan, daar is ‘n verskeiedenheid planne vir die eenhede by Die Oog Afree-landgoed beskikbaar. Die eenhede is deeltitel dus is die wins vir die eienaar self. Die maandelikse heffing wissel tussen R 1 800 – R 2 800.00 per eenheid, afhangende van die grootte van u eenheid gekoop. Die heffing dek die gebruik van alle fasiliteite, versekering en onderhoud van u eenheid, mediese fasiliteit, skoonmaak (1x per week), grassny diens ens. in by Die Oog. Die heffing sluit ook ‘n vry mediese besoeke aan ons sorgeenheid in waar u deur ons hoogs gekwalifiseerde verpleegkundiges ontmoet word.

    Ter inligting:

    Eenheid word een keer per week skoongemaak (ongeveer 1 ½ uur)
    Tuindienste een keer per week.
    Krag word aangekoop (ongeveer R300 p.m. afhangende van eie gebruik)
    Water is gratis.
    Tuinvullis word 2 keer per week verwyder (deur die landgoedbestuur)
    Etes is verpligtend teen R750 per persoon per maand (Maandag tot Sondag)
    Eienaars/huurders mag al die fasiliteite op Die Oog Aftree-landgoed gebruik.
    Van die aktiwiteite wat aangebied word is wateroefeninge, Pilatus, yoga, gym, stapklub, jukskei, tennis, lyndans, hengel, wildskamp ens.
    Sosiale funksies word op gereelde basis aangebied.
    Kontak my gerus vir enige verder inligting.
    Buks van der Linde
    082 8977 433