Fase 3 – Plaasstyl huise planne

PLANNE – klik op die plannommer om na die plan te kyk of dit af te laai

A-reeks: Huise met ingang van die Noordekant

A1 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1  motorhuis, stoep met ingeboude   braai.   Oppervlak onder dak is 150,8 vierkante meter.

A2 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.   Oppervlak onder dak is 133,9 vierkante meter.

A3 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, studeerkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 126,5 vierkante meter.

A4 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 121,0 vierkante meter.

A5 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 120,5 vierkante meter.

A6 – 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 116,7 vierkante meter.

A7 – 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 117,1 vierkante meter.

A8 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 102,2 vierkante meter.

B-reeks: Huise met ingang van die Suidekant

B1 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 153,7 vierkante meter.

B2 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 142,6 vierkante meter.

B3 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 136,6 vierkante meter.

B4 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 128,9 vierkante meter.

B5 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 116,7 vierkante meter.

B6 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 116,2 vierkante meter.

B7 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 119,1 vierkante meter.

B8 –  2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 113,4 vierkante meter.

B9 – 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 104,7 vierkante meter.

B10 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 103,2 vierkante meter.

B11 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 92,5 vierkante meter.

C-reeks: Huise met ingang van die Noorde &  die Westekant

C1 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 151,0 vierkante meter.

C2 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 119,3 vierkante meter.

C3 – 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 112,8 vierkante meter.

C4 – 1 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 100,0 vierkante meter.

D1 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis met leef-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 152,5 vierkante meter.

E1 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis met leef-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 152,00 vierkante meter.

F1 – 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan kombuis met leef-/eetkamer, 1 motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 152,2 vierkante meter.

SONDER MOTORHUISE:

F3 Huis F116 Vloerplan – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 104.9m² – terreinplan: F3 Unit 330, RR116

aa2 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 110.7m²

aa4 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 101.1m²

aa6 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 96.6m²

bb2 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 118.6m²

bb2 alternatief – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 117.5m²

bb2 alternatief 2 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 117.5m²

bb4 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 108.7m²

bb5 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 96.8m²

bb9 – 2 slaapkamers, 1 badkamer, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 89.4m²

cc1 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 130.6m²

cc2 – 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, onderdak stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 99 m²

Voltooi asb al die velde in die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

Verification

Share