Fase 10 – Teëldakhuise planne

PLANNE – klik op die plannommer om na die plan te kyk of dit af te laai

Tipe 1 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 232 vierkante meter.

Tipe 2 – 3 slaapkamers en studeerkamer, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 224 vierkante meter.

Tipe 3 – 3 slaapkamers en studeerkamer, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 230 vierkante meter.

Tipe 4 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 194 vierkante meter.

Tipe 5 – 3 slaapkamers en studeerkamer, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 242 vierkante meter.

Tipe 6 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 216 vierkante meter.

Tipe 7 – 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sit-/eetkamer, dubbele motorhuis, stoep met ingeboude braai.  Oppervlak onder dak is 201 vierkante meter.

Share