Verkope

Die Oog aftree-landgoed bied verskeie tipe huise (klik op die skakel om meer daaroor te lees). Verskeie fases is reeds uitverkoop.

Kontak een van ons agente vir ‘n lys van beskikbare eiendomme.

By Die Oog aftree-landgoed koop jy ‘n reg tot uitbreiding van die Ontwikkelaar wat soortgelyk is aan ‘n erf waar ons vir jou ‘n huis bou volgens jou keuse van plan en afwerkings. Wanneer die huis voltooi is, word dit geregistreer in die deeltitelskema en die “erf” verval. Jou private gebruiksarea is die area wat deur jou tuinmure afgeskerm word.

Klik op elke fase om die planne te sien vir fase 3, fase 7, fase 8, fase 9 of fase 10.

Die volledige koopdokumente is uiteengesit op die dokumente-bladsy (klik op die skakel om dit te lees).

Voltooi asb al die velde in die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

Verification

Share