Die Oog bied geleenthede aan diegene wat wil huur en verhuur.
Alle verhuringsbedrae sluit die volgende in :
- Voorkomende gesondheidsorg en noodreaksie vir mediese noodgevalle;
- Sekuriteit en toegangsbeheer;
- Tuindienste en onderhoud van die geboue, insluitende dakke, verfwerk en terrein;
- Skoonmaakdienste een keer per week binne die huis;
- Waterverbruik, gereelde vullisverwydering en elektriese aansluiting;
- Toegang tot busvervoer na die dorp en noodvoertuig indien nodig;
- Toegang tot die skoonheidspa en gesondheidsorgfasiliteite;
- Gebruik van die swembaddens, sauna, dameskroeg, tennisbane, motorwas, mini gholf en toekomstige rekenaar- en besigheidsentrum, teetuin en restaurant;
- Toegang tot wasgoeddienste;
- Toegang tot die wildskamp.
Huurders betaal self vir elektrisiteitsverbruik op ‘n voorafbetaalde meterstelsel.
Verdere inligting beskikbaar by 082 552 9470
Voltooi die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting: