Vet pret onder die inwoners…
Die Oog inwoners het hul eerste Vrydagmiddag-speletjies gehou op 11 Januarie 2013. Die middag was so suksesvol dat die beplande ‘middag speletjies’ eers in die donker ure klaar gemak het! Die speletjies het om 14:00 reeds begin en daar was deurentyd inwoners, personeel en selfs gaste besig om hulle gate uit te geniet met speletjies soos pluimbal, […]