Tag Archives: Naboomspruit
-
-
Fase 7 bekendstelling is reuse sukses
Meer as 60 mense het die bekendstelling van Fase 7 op Saterdag, 23 Maart in die Olienhoutsaal bygewoon. Dit was die beste wat die saal nog gelyk het vir ‘n “launch”, met talle van die inwoners wat hulle kuns en stokperdjies uitgestal het. Van skilderye, mosaïek, houtwerk, beeldhouwerk, houtsneewerk, kwiltwerk en koperwerk tot scrapbooking is […]
-
Die Oog stel sewende fase bekend!
Die ontwikkelaars van Die Oog aftree-landgoed nooi u om hierdie geleentheid by te woon. Datum: 23 Maart 2013 Tyd: 11:00 (met terreinbesoek vooraf van 8:00 af) Plek: Die Oog aftree-landgoed te Naboomspruit, in die Olienhoutsaal Waarom moet u dit bywoon? Die Oog groei van krag tot krag met meer as 380 huise wat reeds verkoop […]
-
Vet pret onder die inwoners…
Die Oog inwoners het hul eerste Vrydagmiddag-speletjies gehou op 11 Januarie 2013. Die middag was so suksesvol dat die beplande ‘middag speletjies’ eers in die donker ure klaar gemak het! Die speletjies het om 14:00 reeds begin en daar was deurentyd inwoners, personeel en selfs gaste besig om hulle gate uit te geniet met speletjies soos pluimbal, […]
-
Die Oog se groen vingers blom kruie
Op 10 Oktober 2012 het Die Oog sy eie kruie –en slaai tuin verwelkom, met ‘n openings funksie gereel deur die Vlytige Voete vroue organisasie. Die tuin is amptelik oop verklaar deur Kriek de Beer, toe Gheri van der Walt die rooi lint voor die hek van die tuin geknip het. Wat hierdie tuinprojek so […]
-
-
Kom kuier saam met Die Oog by die jaarlikse Retirement Expo
AANDAG ALLE PENSIONARISSE… AMPER PENSIONARISSE EN ALMAL WAT BEGIN DINK AAN HULLE ‘EENDAG’… MOET NIE DIE GELEENTHEID MISLOOP NIE… As u begin wonder oor waarheen om te gaan wanneer u aftree dag aanbreek… kom maak gerus ‘n draai by Die Oog Aftree-Landgoed se stalletjie by die jaar se Retirement expo. Daar word gepoog om in elkeen se […]