Tag Archives: Fees

  • Oppi-Oog feesprogram

    VRYDAG 3 OKTOBER 2014 13:30 vir 14:00: Gholfkaroptog vanaf parkeer area 14:00 Gholfkar Rally: Rugbyveld (Prysuitdeling 4 Okt) 18:00 Feeskonsert:Olienhoutsaal. Bring Piekniekmandjie en tafeldoek. Toegang R10 pp. Betaal by die deur. SATERDAG 4 OKTOBER 2014 06:00    Stalletjies word opgerig 09:00    Amptelike Opening en Verwelkoming 09:30 – 16:00 Musiek geborg deur Western Breeze: Ricardo 09:15 – […]

    Share
  • Oppi-Oog familie fees

    Die eerste Oppi-Oog familie fees was drie jaar gelede by Die Oog Aftree-Landgoed te Naboomspruit aangebied.  Hierdie jaar was die fees gedurende die naweek van 20-22 September gehou. Bywoning van Die Oppi-Oog fees het drasties gegroei met rekord getalle besoekers en dagbesoekers die jaar. Die aanduidings is dat volgende jaar se fees nog beter bygewoon […]

    Share
  • OPPI-OOG FEES

    Kom kuier saam by die jaarlikse Oppi-Oog Fees, by die Oog Aftree-Landgoed. Datum: 5-7 Oktober 2012 Volop aktiwiteite vir die gesin om te geniet: Familie musiekfees Bergfiets pretritte vir alle ouderdomme Prethardloop en –stap Kompetisies Waterspeletjies Skattejag Bring en braai Dagbesoekers welkom! Kliek hier vir die volle naweek program Kontak ons gerus vir meer inligting: […]

    Share