Oppi-Oog feesprogram
VRYDAG 3 OKTOBER 2014 13:30 vir 14:00: Gholfkaroptog vanaf parkeer area 14:00 Gholfkar Rally: Rugbyveld (Prysuitdeling 4 Okt) 18:00 Feeskonsert:Olienhoutsaal. Bring Piekniekmandjie en tafeldoek. Toegang R10 pp. Betaal by die deur. SATERDAG 4 OKTOBER 2014 06:00 Stalletjies word opgerig 09:00 Amptelike Opening en Verwelkoming 09:30 – 16:00 Musiek geborg deur Western Breeze: Ricardo 09:15 – […]