Die Oog trek aandag by die Retirement Expo

Baie dankie aan almal wat ons stalletjie die afgelope naweek by die Expo kom besoek het.  Die Oog het verseker nie ongesiens verby gegaan nie!  Ons sien uit om almal wat ons ondersteun het binnekort op Die Oog te sien!

Share
Posted in:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *