Kom kuier saam met Die Oog by die jaarlikse Retirement Expo

AANDAG ALLE PENSIONARISSE…   AMPER PENSIONARISSE  EN ALMAL WAT BEGIN DINK AAN HULLE ‘EENDAG’…   MOET NIE DIE GELEENTHEID MISLOOP NIE…

As u begin wonder oor waarheen om te gaan wanneer u aftree dag aanbreek…   kom maak gerus ‘n draai by Die Oog Aftree-Landgoed se stalletjie by die jaar se Retirement expo.  Daar word gepoog om in elkeen se behoeftes te voorsien met ‘n verskeidenheid van huisplan opsies om van te kies.

 

Kliek hier vir u afskrif van die Expo nuusbrief

Ingangsfooi by die Expo beloop as volg:

 –   Pensionarisse – R30.00 per persoon (pensionaris kaart of ID wat aandui dat u 65 of
ouer is, moet gewys word)
–   Onder 65 – R60
–   Onder 18  – Verniet

Expo ure:

  Vrydag 26 Oktober        9h00 – 17h00  (Openings dag)
Saterdag 27 Oktober    9h00 – 17h00
Sondag 28 Oktober      9h00 – 17h00  (Laaste Expo dag)

Share

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *