VRYDAG 3 OKTOBER 2014
- 13:30 vir 14:00: Gholfkaroptog vanaf parkeer area
- 14:00 Gholfkar Rally: Rugbyveld (Prysuitdeling 4 Okt)
- 18:00 Feeskonsert:Olienhoutsaal.
Bring Piekniekmandjie en tafeldoek. Toegang R10 pp. Betaal by die deur.
SATERDAG 4 OKTOBER 2014
- 06:00 Stalletjies word opgerig
- 09:00 Amptelike Opening en Verwelkoming
- 09:30 – 16:00 Musiek geborg deur Western Breeze: Ricardo
- 09:15 – 16:00 Gasuitstallers en plaaslike stalletjies
- 09:15 Spykerslaan, “Chipping Golf”, Voer die Nar, Silwerballe, Waterballonne, Aartappelloop (2-6jr/ 6jr+), “Musical chairs”, “Hoola-hoops” (2-6jr/6jr+)
- 09:00 – 17:00 Kosstalletjies (Pannekoek, Boepensbroodjies, Springmielies, ens.)
- 11:00 Bingo
- 11:45 Mej Ogies (2-6jr)
- 12:00 Mej Knipoog (Laerskool)
- 12:30 ETE (Slegs een sessie)
- 13:30 Mnr Spiere (2 jr & Laerskool), Mnr Oog (Hoërskool)
- 14:30 Mej Oog (Hoërskool)
- 15:00 Bingo
- 15:30 Mnr Boepens (Na-skool)
- 16:00 PRYSUITDELING
- 19:00 LANGARMSOKKIE: TENTKAMPLAPA.
Musiek geborg deur Western Breeze: Ricardo. Bring en Braai, Western Breeze verskaf pap en sous.
SONDAG 5 OKTOBER 2014-08-29
- 11:00 Koordans
- 11:10 Interkerkdiens Olienhoutsaal
Dankie vir u ondersteuning. Ons maak 2015 weer so!