Nuwe grasdakhuise beskikbaar

‘n Beperkte aantal grasdakhuise is pas vrygestel by Die Oog aftree-landgoed. Hierdie eenhede spog met ‘n innoverende ontwerp wat baie ruimte skep in die huise. Die lekkerleef-huisplan bied 2 slaapkamers, 1 of 2 badkamers, ‘n leefkamer, kombuis en onderdak braai-area.

Teen pryse wat begin by R690 000 bied hierdie huise baie goeie waarde vir geld. Bouwerk kan binne 3 maande afgehandel word en dan is die huis gereed vir okkupasie.

Kontak een van ons agente om die opsies te bespreek – tel 014 743 4600 of

Voltooi die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

My Fieldset
  1. (required)
  2. (valid email required)
 

cforms contact form by delicious:days

Share