Mannekonferensie met Graham Power

Man van Integriteit

Kom geniet die naweek van 31 AUG – 2 SEPT 2012 saam met ons by die jaarlikse mannekonferensie op Die Oog aftree-landgoed. Kliek asb hier vir die volle naweek program: Voorlopige program. Die hoofspreker is Graham Power, inisieerder van die jaarlikse wêreldwye stadion gebedsgeleenthede (Global Day of Prayer). Vir ‘n kort biografie van Graham kliek asseblief hier: Graham Power Kort Biografie

Vir bespreekings en betalings, stuur asb ‘n epos na meltrossouw@mweb.co.za met die volgende inligting:
– Naam & Van – Dorp / Stad
– Tellefoon nommer – Epos adres

Kostes vir die naweek beloop R200 per persoon (slegs konferensie & ete kostes) en R75 per persoon vir die wat slegs Saterdagaand se funksie bywoon.

Die Ontwikkelaars borg die konferensie en gee ook 15% afslag op akkommodasie vir konferensiegangers. Daar is heelwat mense in die omgewing wat sorgbehoewend is en nie die koste van verswakte sorg self kan dra nie. Sal jy asseblief oorweeg om die afslag te skenk aan die Gesondheidssorgfonds van Die Oog afree-landgoed? Indien wel kan jy die volle tarief betaal en aandui dat jy die korting wil skenk of alternatiewelik ‘n aparte bedrag skenk met die verwysing : GESONDH.

Om akkommodasie te bespreek gaan asseblief na ons vakansie webwerf.

“Man van Integriteit”

Kom geniet die naweek van 31 AUG – 2 SEPT 2012 saam met ons by die jaarlikse mannekonferensie op Die Oog aftree-landgoed.
Kliek asb hier vir die volle naweek program: Voorlopige program
Die hoofspreker is Graham Power, inisieerder van die jaarlikse wêreldwye stadion gebedsgeleenthede (Global Day of Prayer). Vir ‘n kort biografie van Graham kliek asseblief hier: Graham Power Kort Biografie
Vir bespreekings en betalings, stuur asb ‘n epos na meltrossouw@mweb.co.za met die volgende inligting:
– Naam & Van – Dorp/ Stad

– Telefoonnommer – Epos adres

Kostes vir die naweek beloop R200 per persoon (slegs konferensie & ete kostes) en R75 per persoon vir die wat slegs Saterdagaand se funksie bywoon.
Die Ontwikkelaars borg die konferensie en gee ook 15% afslag op akkommodasie vir konferensiegangers. Daar is heelwat mense in die omgewing wat sorgbehoewend is en nie die koste van verswakte sorg self kan dra nie. Sal jy asseblief oorweeg om die afslag te skenk aan die Gesondheidssorgfonds van Die Oog afree-landgoed? Indien wel kan jy die volle tarief betaal en aandui dat jy die korting wil skenk of alternatiewelik ‘n aparte bedrag skenk met die verwysing : GESONDH.
Om akkommodasie te bespreek gaan asseblief na ons vakansie webwerf.
Path:

Share

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *