Kontak Ons

Verkoopsagente

Tel: 082 781 6917 of by Die Oog tel. 014 743 4610

Faks: 086 625 2866

E-pos: blaar.coetzee@dieoog.co.za

 

Die Oog aftree-landgoed:

Tel. 014 743 4610

 

Kontak die individuele agente:

Blaar Coetzee:   082 781 6917

Rina Lombard:   082 723 5863

Elsabe Cronje:   082 568 1684

Sonette Botha: 082 552 9470

Rudolf de Vos:   083 453 9593

Gert Robberts:   072 063 1244

Adolph Fourie:  083 305 1304

 

Meer oor die Ontwikkelaar

Niël Cronje is sedert 1990 in die Suid-Afrikaanse eiendomsbedryf betrokke en was al die Hoof Uitvoerende Beampte van ‘n JSE genoteerde eiendomsgroep. In 2003 het hy en sy Duitse vennoot Mathias Bode, Engel & Völkers Suid-Afrika begin as deel van die wêreldbekende Duitse eiendomsgroep.

Onder Niël se leiding is Engel & Völkers SA gevestig as een van die voorlopers in die bedryf wanneer dit kom by kieskeurige kopers en verkopers. Hy is in 2005 aangewys as Engel & Völkers se top Meester Lisensiehouer wêreldwyd.

Deur die jare was Niël betrokke by talle suksesvolle residensiële en kommersiële eiendomsontwikkelings-projekte en het hy ook talle toekennings ontvang. Onlangs is die Nedbank Property Professional Awards Mover & Shaker-toekenning aan hom gemaak.

Dries du Preez is die projekbestuurder van Die Oog. Hy is die afgelope 18 jaar ‘n praktiserende stads- en streeksbeplanner en eiendomsontwikkelaar. Dries het die grade M (Stads- en streeksbeplanning)(US) en MSc. (Eiendomswese) (UP) voltooi en is tans besig met ‘n verhandeling oor die wet op eiendomsbelasting.

Verskeie suksesvolle residensiële en kommersiële eiendomsontwikkelings is al onder sy hande voltooi, insluitende studentebehuisingsprojekte, winkelsentrums, sekuriteitsoorde en gewone dorpe.

Voltooi asb al die velde in die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

Verification

Share