Die Oog aftree-landgoed

Uitnodiging en program vir die Halfpad-daar Karnaval
Die Halfpad-daar Karnaval is ‘n unieke en eenmalige gebeurtenis waar ons terugkyk na wat op Die Oog gebeur het die afgelope 3 jaar en waarna die landgoed oppad is in die volgende 3 jaar. Ons gaan ook sommer 100 jaar terugkyk na waar die oorspronklike oord ontstaan het! Dit is die breinkind van die huiseienaars.

Jy kan vir die naweek kom of net Saterdag vir die dag by ons aansluit.

Daar is ‘n lekker sosiale PROGRAM wat al op Vrydag, 24 Februarie begin.

14h00 tot 18h00 – Wildritte vir gaste en voornemende kopers elke uur – bespreek by Ontvangs.

18h00 – Ken-mekaar bring-en-braai by die Tentkamp Lapa – bring eie eetgerei en vleis. Ons voorsien ‘n egte Bosveld vuur en gratis pap en sous. Tydens die aand sal Prof Syd Eckley, Voorsitter van die Beheerliggaam ‘n verwelkoming doen en die bekendstelling van Dion Nell, die Oordbestuurder vind ook plaas. Gaste sal die geleentheid kry om met hulle informeel te gesels.

Saterdag, 25 Februarie

6h00 tot 9h00 – Wildritte vir gaste en voornemende kopers – elke uur. Bespreek by Ontvangs.

8h00 tot 18h00 – Besigtiging van huise op Die Oog

10h00 tot 12h00 – Inligtingsessie in die Olienhoutsaal oor Die Oog van Toeka tot nou. Waar kom ons vandaan en waar gaan ons heen? Aanbieding deur die ontwikkelaar en die bemarkers.

Belangrik: Etekaartjies vir die Skaapbraai word na die aanbieding in die saal oorhandig aan gaste wat bespreek het.

12h00 tot 18h00 – Musiek by die swembad

13h00 – “chipping” golf vir mans, dames en kinders

14h00 – Bingo

15h00 – Spyker slaan – mans, dames en kinders

16h00 – Toutrek

16h30 – “musical chairs” en “Water aerobics”

17h00 tot 20h00 Skaapbraai op die stoep – gratis vir almal wat bespreek het. (Kry Etekaartjies tydens die inligtingsessie 10h00 in die saal.)

19h00 – Valentyn’s Karnaval en dans – informeel

Deur die dag is daar ‘n verskeidenheid stalletjies en ‘n biertuin.

Sondag, 26 Februarie

9h00 – Kruiskerk in die Olienhoutsaal met die tema “Die Beste lê nog voor”.

Bespreek vir die Skaapbraai en Valentynsdans

Skakel 014 743 4600 en bevestig by Alta Lewis hoeveel mense julle is wat die Skaapbraai gaan bywoon of stuur ‘n e-pos met die nodige inligting na dieoog@dieoog.co.za. Kaartjies kos R50 per volwassene en R30 vir kinders onder 12. Dit sluit die dans in.

Ons verblyf is al amper heeltemal vol, so skakel so gou as moontlik 014 743 4600 (opsie 1) om plek te bespreek vir die naweek. Almal is nogsteeds welkom om net vir die dag by ons aan te sluit – enige dag van die naweek.

Die Oog hou Halfpad-daar Karnaval
Oor die naweek van 24-26 Februarie 2012 hou Die Oog Aftree-landgoed die Halfpad-daar Karnaval om die vordering op die landgoed te vier en vooruit te kyk na wat nog kom. Die Karnaval is die breinkind van die huidige eienaars, wat graag aan ander wil wys waarom hulle gekies het om by Die Oog te kom aftree.

In die afgelope 3 jaar sedert Die Oog begin omskep is in ‘n aftree-landgoed, is meer as 300 huise op Die Oog verkoop, ‘n gemeenskap van amper 500 mense word gevestig en die  landgoed is besig om sy doelwit te bereik om as ‘n ikoon in die aftree-behuisingsmark in Suid-Afrika uit te staan.

Saterdagoggend tussen 10:00 en 12:00 word daar ‘n inligtingsessie aangebied in die saal waar gekyk word na die geskiedenis van Die Oog sedert 1903 en wat gebeur het van toe af tot vandag. Daar gaan ook ‘n vooruitskouing wees van die beplanning vir die volgende 3 jaar.

Belangstellendes sal alle inligting oor die behuisingsopsies op Die Oog eerstehands kan bekom en die geleentheid kry om met bestaande huiseienaars en inwoners, die Trustees van die Beheerliggaam, asook die bemarkingspan en die ontwikkelaars te gesels.

Vrydagaand is daar ‘n kenmekaar bring-en-braai en Saterdag na die inligtingsessie is daar allerhande aktiwiteite om na uit te sien. Laatmiddag hou ons skaapbraai en sluit die aand af met ‘n Valentynsdans.

Indien u die Karnaval wil bywoon, kontak gerus vir Alta Lewis by 014 743 4600 of skakel een van die bemarkingsagente – die inligting is onder “Kontak ons” op die webwerf.

Koop nou, bou later
‘n Opwindende opsie is nou beskikbaar by Die Oog aftree-landgoed – koop eers jou “erf” en bou later die huis wanneer dit jou sak en jou beplanning beter pas. Kry so jou voet in die deur en kies die ligging waarvan jy die meeste hou.

Hierdie geleentheid is slegs beskikbaar in Fase 3, waar 55 van die 101 huise reeds verkoop is, daar opsies op geneem is, of die huise reeds in aanbou is om as voltooide eenhede te verkoop.

“Erf”-pryse wissel tussen R285 000 en R395 000. Belangstellendes moet dus vinnig spring om van die geleentheid gebruik te maak. Kontak die agente vir meer inligting.

Nota: Hier word verwys na ‘n “erf” ter wille van verstaanbaarheid. Die geleentheid om te bou wat verkoop word, staan bekend as ‘n “reg tot uitbreiding” wat in die aktekantoor gesedeer word aan die koper. Dit gee die koper die reg om ‘n deeltitel eenheid op te rig, wat dan in die koper se naam geregistreer word wanneer dit voltooi is.

Verwys ‘n koper en word beloon!
Neem deel aan die “Verwys ‘n koper”-veldtog van Die Oog aftree-landgoed en verdien R2500 en ‘n naweek se gratis akkommodasie by Die Oog vakansie-oord. Voltooi die vorm met jou kopers se besonderhede en ons sal self met hulle kontak maak.

Elke suksesvolle verwysing word beloon!

Kliek hier om ‘n vorm te voltooi om kopers te verwys:

Van(vereis)

Naam(vereis)

E-pos(geldige e-pos adres benodig)

Selfoon nr.(vereis)

Telefoon nr.

Koper van(vereis)

Koper naam(vereis)

Koper E-pos(geldige e-pos adres benodig)

Koper selfoon(vereis)

Voorkeur-agent

<fieldset class="cf_hidden">
<legend> </legend>

</fieldset>

cforms contact form by delicious:days

Terme en voorwaardes:

Die koper mag nie reeds ‘n kliënt wees nie en mag nie voorheen met enige van die verkoopsagente kontak gehad het nie.

Die koper moet koop en die eiendom moet in sy naam registreer vir die verwyser om te kwalifiseer vir die beloning.

Betaling vind plaas binne 7 dae na registrasie van die eiendom in die koper se naam en die akkommodasie is van dan af geldig. ‘n Bewys sal uitgereik word vir die akkommodasie.

Akkommodasie is onderhewig aan beskikbaarheid en is slegs geldig buite seisoen.

Verwysings tot 30 November 2011 sal kwalifiseer vir die beloning.

Slegs verwysings wat geregistreer is op die webwerf of per faks ingestuur is, sal kwalifiseer vir die belonings. Laai ‘n vorm af deur hier te klik: Verwys kopers vir Die Oog Okt 2011.

Akkommodasie moet gebruik word voor 31 Mei 2012.

Nuwe trustees verkies vir Die Oog aftree-landgoed
Tydens ‘n Algemene Jaarvergadering wat op Vrydag, 23 September by Die Oog aftree-landgoed gehou is, is 7 trustees deur die eienaars verkies.

Hulle is Gerhi van der Walt, Syd Eckley, Jan Ebersohn, Pieter Meyer, Gerhard Cordier, Servaas James  en Jock Veldhuysen. Syd Eckley is verkies as Voorsitter.

Die eerste trusteevergadering vind op 4 Oktober 2011 plaas.