Fase 3 en Fase 7A

Slegs 13 huise oor in Fase 3

Fase 3 van Die Oog aftree-landgoed word ontwikkel waar die destydse “Bosveld”-karavaanpark was, met 100 huise wat in die area gebou word. Die huise in fase 3 wissel vanaf 89 m² tot 152.5 m². Fase 3 bestaan uit 1- tot 3-slaapkamerhuise met 1 of 2 badkamers. Die pragtige chromadek-eenhede bring ‘n mooi plaasstyl na vore.

2013 boupryse geld nog vir hierdie fase. Kliek hier om die terreinplan van Fase 3 te sien.

Slegs 4 huise oor in Fase 7A

Fase 7 lê aan die Suidekant van die kouewater-swembad, langs Fase 4. Dit het pragtige teëldakke wat wissel vanaf 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n toesluitmotorhuis tot huise met 1 slaapkamer en 1 badkamer.

2013 boupryse geld nog vir hierdie fase. Kliek hier om die terreinplan van Fase 7A te sien.

Foto’s van Fase 3:

2013 boupryse geld nog vir hierdie fase.

Share
Posted in:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *