Enkel eenhede vanaf R399 000

Die mees bekostigbare wooneenhede tot nog toe is pas by Die Oog aftree-landgoed bekendgestel. Vanaf slegs R399 000 kan enkellopendes nou ‘n huis koop met 1 slaapkamer, en suite badkamer, sitkamer en kombuis.

Elke eenheid leef buitentoe sodat die inwoner Die Oog se natuur kan geniet. Voorafbetaalde elektrisiteitsmeters word geïnstalleer en die heffing vir hierdie eenhede is slegs R700 per maand. Dit sluit onderhoud buite aan die huis in, versekering van die struktuur, watergebruik, toegang tot die fasiliteite op Die Oog, weeklikse huisskoonmaak, rommelverwydering, dienste-aansluitings, tuindienste, voorkomende gesondheidsorg en mediese noodreaksie.

Skakel een van ons agente om die opsies te bespreek – tel. 014 743 4600 of

Voltooi die onderstaande vorm en ons sal u kontak met verdere inligting:

My Fieldset
  1. (required)
  2. (valid email required)
 

cforms contact form by delicious:days

Share
Posted in:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *