Indien jy die Ontbytsake-program op Saterdag 10 Maart op KykNET, DStv Kanaal 111, misgeloop het, die episode word ook herhaal op Maandag- , Woensdag – en Vrydagoggend vanaf 6:00 tot 7:30 (12, 14 en 16 Maart 2012).
Die Oog Aftree-landgoed het ‘n insetsel op die program wat fokus op aftrede met ateljeegas Prof. Syd Eckley, kenner van aftrede en voorsitter van die Beheerliggaam van Die Oog aftree oord.