Author Archives
-
-
-
-
Die Oog – verskeidenheid van beleggingsopsies
Die Oog aftree-landgoed bied tans ‘n gesonde verskeidenheid opsies vir voornemende kopers en beleggers. Met meer as 400 verkope in 4 jaar, is die landgoed besig om gevestig te raak as dié gewildste buite-stedelike aftree-bestemming en het nie sy gelyke elders in Suid-Afrika nie. Die vakansie-oord leefstyl, mediese gemoedsrus, deeltitel-eienaarskap en geleenthede om ‘n aktiewe […]
-
Fase 3 en Fase 7A
Slegs 13 huise oor in Fase 3 Fase 3 van Die Oog aftree-landgoed word ontwikkel waar die destydse “Bosveld”-karavaanpark was, met 100 huise wat in die area gebou word. Die huise in fase 3 wissel vanaf 89 m² tot 152.5 m². Fase 3 bestaan uit 1- tot 3-slaapkamerhuise met 1 of 2 badkamers. Die pragtige […]
-
Die Oog stel Fase 7B bekend!
Belangstellendes is welkom om die bekendstelling by te woon, solank u net vooraf telefonies of per e-pos bevestig. Datum: 12 Oktober 2013 Tyd: 11:00 (met terreinbesoek van 8:00 af) Plek: Die Oog aftree-landgoed te Naboomspruit, in die Olienhoutsaal Waarom moet u dit bywoon? Die Oog groei van krag tot krag met meer as 400 huise […]
-
Oppi-Oog familie fees
Die eerste Oppi-Oog familie fees was drie jaar gelede by Die Oog Aftree-Landgoed te Naboomspruit aangebied. Hierdie jaar was die fees gedurende die naweek van 20-22 September gehou. Bywoning van Die Oppi-Oog fees het drasties gegroei met rekord getalle besoekers en dagbesoekers die jaar. Die aanduidings is dat volgende jaar se fees nog beter bygewoon […]