Blaar Coetzee

Author Archives

  • Geskiedkundige ooreenkoms onderteken

    Naboomspruit, 31 Augustus 2017 Op Woensdag 30 Augustus 2017 is ‘n ooreenkoms onderteken tussen die Regspersoon van Die Oog aftree-landgoed en Western Breeze, die ontwikkelaar wat sal verseker dat die reeds suksesvolle landgoed tot sy volle potensiaal as die beste aftree-blyplek in die land ontwikkel sal word. Die ooreenkoms behels drie hoofaspekte, naamlik die afkondiging […]

    Share
  • Knipoog – nuusbrief van die inwoners

    Die nuutste Knipoog, nuusbrief van Die Oog aftree-landgoed is nou beskikbaar op die webwerf by www.dieoogaftree.co.za/gemeenskap/nuusbriewe/. Lees daarin wat op Die Oog gebeur en kyk sommer na ‘n paar van die ouer uitgawes ook vir meer nuus.

    Share
  • Uitsoekgeleenthede by Die Oog

    Daar is nog 5 uitstekende geleenthede vir kopers om huise in fase 3 van Die Oog aftree-landgoed te bekom. Hieronder word die “erwe” beskryf. Kontak ons vir inligting oor die boupryse. F108 teen R440 000 (vir die grond) bied die geleentheid om ‘n drieslaapkamerhuis te bou van ongeveer 150 m². Die huis het 3 slaapkamers, 2 […]

    Share
  • Kies vir oulaas jou huis

    Die einde van twee van Die Oog se nuutste fases kom vinnig nader. Tans is daar slegs 4 huise in fase 3 en 5 huise in fase 7 beskikbaar. In fase 8 is daar ook net 5 huise beskikbaar. Geen verdere fases gaan bekendgestel word voordat die huise nie verkoop is nie. Fase 3 bied […]

    Share